You are here:
Saterdag, 3 Februarie 2007
Onderwerp:
Brand is 'n veldbestuursproses wat in baie dele van ons land met meerdere of mindere sukses toegepas word. Dit is egter 'n drastiese behandelingsmetode en daarom word in die Sneeuberge omgewing geëksperimenteer met alternatiewe behandelingsmetodes om Karooveld te verbeter en wil dit voorkom of die gebruik van 'n swaar roller veral baie goeie resultate inhou.
Gaste:
- Kootie vd Berg, Beeldhouersfontein, Murraysburg (049 853 9921)
- Stefan Theron, Landcare Groot Karoo (023 414 2126)
Tydsduur:
12 minute 08 sekondes
Luister:
f070203.mp3 (4.9Mb, 44MHz @ 56kbs)
Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"