home about contact us news
You are here:

Home: Radio Elsenburg: ELSENBURG FORUM ARCHIVE

Saterdag, 6 Januarie 2007

Onderwerp:

Sowat 50 jaar gelede is prosopis as voer- en skadubome op plase aangeplant.  Dit het egter gou geblyk 'n indringer te wees wat ongekend vermeerder.  Die muskietboom, soos dit onder boere bekend staan, is 'n doringagtige, bosvormige struik of boom.  Prosopispitte word egter nou verwerk tot 'n produk met besondere medisinale waarde vir mens en dier. 

Gaste:



Tydsduur:

14 minute 47 sekondes

Luister:

f070106.mp3 (5.87Mb, 44MHz @ 56kbs)

Indien u probleme ondervind met die aflaai van die bydrae, regs-klik asb daarop, en kies die "Save as" opsie eerder as "Open"