Stoetbulle kry goue status

Hierdie twee Hereford bulle van Phillip de Waal (links) van die Locheim Stoetery in die Moorreesburg-omgewing het onlangs goue meriete status ontvang na afloop van hul 84 dae by die Wes-Kaapse Bultoetssentrum op Elsenburg. Bulle wat aan dié toets deelneem word geëvalueer in terme van onder andere voeromsetting en groeidoeltreffenheid. Belangstellende boere is welkom om vir Johan van der Merwe (regs), sentrumbestuurder en verbonde aan die Wes-Kaapse Departement Landbou, te kontak by 021-808 5222.

Two

If you need this article in English or Xhosa, please contact Webmaster