| Inligtingstukke | | | Elsenburg infopaks | | | Diere, voeding: 4 |
Bies is melk wat in n koei se uier gevorm word net voor sy kalf, en ten doel het om die kalf gesond te hou en te help groei. Mense drink normaalweg nie biesmelk nie, alhoewel dit ryk is en baie gesond.
Indien die koei met n siekte in aanraking kom, vorm teenliggaampies in haar bloed om haar teen die siekte te beskerm. Voor geboorte konsentreer die verskillende teenliggame in die uier as bies wat die kalf vir die eerste ses maande beskerming teen die siektes bied.
n Kalf wat nie genoeg bies inkry nie, kan vroeg doodgaan en daarom is die volgende baie belangrik:
AO de Kock
ELSENBURG / VREDENDAL veeartsenydienste