| Inligtingstukke | | | Elsenburg infopaks | | | Meganisasie: 1 |
![]() Kliek om te vergroot! |
Gifstowwe wat op plante en bome gespuit word, kan gevaarlik wees vir mens se gesondheid.
Gifstowwe is nodig om die oes te beskerm teen plae. Sonder gifstowwe kan ons nie al die mense voed nie. As jy versigtig werk met spuitmiddels, kan jy jou eie veiligheid verbeter en jou gesondheid beskerm. Nou wat kan jy as spuitwerker doen om jouself te beskerm? Hier is n paar wenke oor veilige spuit: |
![]() Kliek om te vergroot! |
Wat moet jy dra voor jy gaan spuit?
|
![]() Kliek om te vergroot! |
Wat moet jy doen terwyl jy spuit?
|
![]() Kliek om te vergroot! |
|
![]() Kliek om te vergroot! |
Wat moet jy doen as jy klaar gespuit het?
|
J Barnes
ELSENBURG / TYGERBERG mediese skool