| Inligtingstukke | | | Elsenburg infopaks | | | Diere, bestuur: 2 |
![]() Kliek om te vergroot! |
Reproduksie, oftewel die produksie van nageslag, is een van die belangrikste eienskappe wat die winsgewendheid van n skaap- of bokboerdery bepaal.
Die volgende wenke is belangrik om goeie reproduksie te verseker: Kom ons kyk eers na die ram:
|
![]() Kliek om te vergroot! |
|
![]() Kliek om te vergroot! |
Die volgende wenke is van toepassing op die ooi:
|
![]() Kliek om te vergroot! |
|
![]() Kliek om te vergroot! |
Vervolgens kom ons by die dekseisoen.
|
![]() Kliek om te vergroot! |
Laastens kyk ons na lamtyd.
|
TS Brand
ELSENBURG / Navorsing