home about contact us news

Home: INFORMATION PACKS

Mastitis

Also available in English | Xhosa

Mastitis of inflammasie van die melkklier van beeste, kom algemeen voor in die Wes-Kaap gebiede. Melkboere sal die simptome van mastitis herken aan die volgende:



Mastitis word veroorsaak deur ’n nat klimaat, saagsels wat met mis besoedel is, vuil water tydens melking en ook deur besmette koeie wat weer ander siek maak.

Die belangrike vraag is hoe om so ’n koei te behandel. Eerstens moet die regte medisyne in die uier ingespuit word. Dan kan die uier ook saggies gevryf word en twee of drie keer per dag uitgemelk word. Die melk moet nooit gebruik word nie maar dit moet begrawe word.

Boere vra dikwels of die siekte met sukses beheer kan word. Die antwoord is natuurlik "JA" maar dan moet julle as melkboere die volgende doen!

G Brand
ELSENBURG Veterinary Services