Inligtingsdae: Effektiewe besproeiing tydens waterskaarste – Vinpro

WEET JY …

  • Wat die huidige stand van waterbronne is?
  • Hoe die wingerdstok water deur die seisoen gebruik?
  • Hoe beperkte waterbronne optimaal aangewend kan word?

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf ondersoek hierdie belangrike kwessies tydens ʼn reeks VinPro Winetech Streeksinligtingsdae met die tema EFFEKTIEWE BESPROEIING IN TYE VAN WATERSKAARSTE.


to read more please visit Vinpro

Leave a Reply